Pêrels Vir Die Ewige Lewe

Pêrels Vir Die Ewige Lewe
Author :
Publisher : Xlibris Corporation
Total Pages : 209
Release :
ISBN-10 : 9781477128534
ISBN-13 : 1477128530
Rating : 4/5 (530 Downloads)

Book Synopsis Pêrels Vir Die Ewige Lewe by : Sharon E. De Jager

Download or read book Pêrels Vir Die Ewige Lewe written by Sharon E. De Jager and published by Xlibris Corporation. This book was released on 2012-07 with total page 209 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: Die kernboodskap van die boek word weerspieël in dié Skrifgedeelte:- "Moenie vir julle skatte bymekaar maak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees." Mattheus 6:19-2. Sharon deel haar geestelike pêrels sodat jy ook jou skatte in hemelse plekke kan vermeerder, maar alles begin by die hemelse afspraak met Jesus, waarop net jy persoonlik n RSVP kan gee:- Jesus sê vir jou: "Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand My stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou en hy met My." Die grootste uitnodiging van alle tye, volg wanneer Jesus jou nooi om by Hom goud, wit klere en oogsalf te koop. As Jesus dan die heelal se rykdomme besit waarmee koop ek by Hom? Kom ontdek hierdie geestelike lewenswaarhede en stap tree vir tree die ewige weg van liefde, genade en heiligmaking, terwyl jy jou geestelike pêrels versamel.


Pêrels Vir Die Ewige Lewe Related Books

Pêrels Vir Die Ewige Lewe
Language: en
Pages: 209
Authors: Sharon E. De Jager
Categories: Body, Mind & Spirit
Type: BOOK - Published: 2012-07 - Publisher: Xlibris Corporation

DOWNLOAD EBOOK

Die kernboodskap van die boek word weerspieël in dié Skrifgedeelte:- "Moenie vir julle skatte bymekaar maak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar die
South African national bibliography
Language: en
Pages: 324
Authors: State Library (South Africa)
Categories: Afrikaans literature
Type: BOOK - Published: 1963 - Publisher:

DOWNLOAD EBOOK

Includes Publications received in terms of Copyright act no. 9 of 1916.
A Decade of Struggle
Language: en
Pages: 290
Authors: Franklin Sonn
Categories: Colored people (South Africa)
Type: BOOK - Published: 1986 - Publisher:

DOWNLOAD EBOOK

Industrial Psychology
Language: en
Pages: 682
Authors: Joseph Tiffin
Categories:
Type: BOOK - Published: 1970 - Publisher:

DOWNLOAD EBOOK

A Place Called Vatmaar
Language: en
Pages: 388
Authors: Andrew Henry Martin Scholtz
Categories: Fiction
Type: BOOK - Published: 2000 - Publisher: NB Publishing

DOWNLOAD EBOOK

A hundred years ago, a small settlement sprang up in theNorthern Cape. A rich diversity of people moved in, as the children were born, Vatmaar became a village.